Hoërskool Riebeeckrand

#Voluitvirriebeeckrand

Rugby Finaal 23 Jul 2022

Day(s)

:

Hour(s)

:

Minute(s)

:

Second(s)

Rugby Finaal 23 Jul 2022

Day(s)

:

Hour(s)

:

Minute(s)

:

Second(s)

Hier waar dit lekker is!

Wat gebeur volgende?

Skool sluit

Die skool sluit op 24 Junie. Geniet die vakansie!

Skool heropen

Die skool heropen op 19 Julie.

Goue Leeus Rugbyfinaal

Riebeeckrand se junior rugbyspanne speel op 23 Julie in die finaal.

Rapporte word uitgedeel

Leerders sal op 28 Julie hulle rapporte ontvang

Laerskole hokkiekliniek

Rapportryer – 30 Julie
Ram – 6 Augustus

    Die week se nuus…

    Riebeeckrand maak geskiedenis!

    Al drie ons junior rugbyspanne gaan na die vakansie aan die Goue Leeus finaal deelneem. Dit is die eerste keer in Riebeeckrand se geskiedenis dat drie spanne deurdring na die finaal.

    Oppie Skippie

    Riebeeckrand hou op 22 Oktober 2022 ‘n ‘Oppie Skippie’ fees. Indien jy ‘n stalletjie wil hê stuur ‘n epos na oppieskippie@gmail.com. Stalletjies beloop R300 elk.

    Die volgende personeel verjaar gedurende die vakansie

    • Mnr. Bernard Esterhuizen (25/06)
    • Mnr. Franco Tiedt (02/07)
    • Me. Melindi Jacobs (09/07)
    • Me. Nicole Auths (15/07)
    • Mnr. Danjue Neethling (16/07)
      Baie geluk, julle moet lekker verjaar!