Hoërskool Riebeeckrand

#Voluitvirriebeeckrand

Hier waar dit lekker is!

Wat gebeur volgende?

 

 

    Die week se nuus…

    Welkom by Kwartaal 2!

    Ons verwelkom ons leerders, ouers & personeel terug by die skool en ons hoop julle is reg vir die nuwe kwartaal.

     Ons wens elkeen van julle ‘n wonderlike nuwe termyn toe, kom ons maak dit een vir die boeke!