Tennis
Riebeeckrand wen die tennisliga in 2012 en 2013. In 2015 was ons die naaswenners en in 2017 is beide die seun- en dogterspan as ligawenners gekroon.

1ste-tennisspan 2019
Riebeeckrand sien uit na 2019 se tennisseisoen en om met die 1ste-tennisspan te spog.

Afrigter: Chris Ferreira.
Organiseerder: Me. Larraine Pfister.

2017 Prestasies
Zené van der Merwe, 'n gr.8-leerder, is in die Gauteng-Wes tennisspan opgeneem.

Gautengwes tennis 2017

2016 Prestasies
Riebeeckrand se tennisspelers het vir Jan Viljoen 66-16 gewen.

Beide die seun- en dogterspan is as ligawenners gekroon.

2015 Prestasies
Riebeeckrand is vanjaar die naaswenners van die tennisliga.

Riebeeckrand se tennisleerders het Hoërskool Jan Viljoen 54-30 gewen.