Skaak
Riebeeckrand se skaakleerders neem aktief deel aan kompetisies en verbeter jaarliks hul spel deur goeie afrigting en harde oefening.

2019 Prestasies
Tiaan van Aswegen (0/18), Q’raine Nel (0/18) en Anri Graaf (0/15) is in die D2-skaakspan opgeneem.

D2 skaakspan 2019

2018 Prestasies
7 Leerders is deel van die D2-skaakspan.

D2 skaakspan 2018

Prestasies van vorige jare
LW Biggs word in 2011 en 2012 in die Gauteng skaakspan opgeneem (Chessa SA).

LW Biggs