Krieket
Riebeeckrand se krieketspanne is voorwaar vir ons ‘n trots. Ons kolfblad en krieketnette is opgeknap, en kan ons spelers nou hul kriekettegnieke in styl opskerp. Riebeeckrand het in 2016 ‘n dogterskrieketspan begin en uitstekend gevaar met 8 dogters wat in die Gauteng-Wes krieketspan opgeneem is.

1ste-seunskrieketspan 2019
Erik Potgieter (Kaptein), Reyner La Grange, Dean Calitz, Jason Roux, Coenie van Wyk, Stefan Smit, Theart Visagie, Janko Conraadie, Teodore van Staden, Petrie du Toit, Waldo Theart, Etienne van Heerden en Tiaan van Tonder.

1ste-dogterskrieketspan 2019
Riebeeckrand sien uit na 2019 se krieketseisoen en om met die 1ste-dogterskrieketspan te spog.

2019 Prestasies
Agisanang Keebine is vir die tweede agtereenvolgende jaar in die Gauteng-Wes krieketspan opgeneem.

Wesrand Krieketspan 2019

2018 Prestaises
Agisang Keebine in die 0/15 Gauteng-Wes Krieketspan opgeneem.

Werand Krieket 2018 2

2017 Prestasies
Ons spog graag met Theart Visagie wat in die 0/15 Gauteng-Wes Krieketspan opgeneem is.

Gautengwes krieket 2017 theart

2016 Prestasies
Een van ons personeellede, Bennie Beyleveld, is vir die tweede agtereenvolgende jaar as die hoof afrigter van die 0/15 Wesrand krieketspan verkies.

bennie krieket

2015 Prestasies
Twee Riebeeckranders is n die Wesrand krieketspan opgeneem. Duanne Grobler is gekies vir die 0/15-span en Dillon Harmse is gekies vir 0/19-span.

wesrand krieket twee seuns

Een van ons personeellede, Bennie Beyleveld, is aangewys as die hoof afrigter van die 0/15 Wesrand krieketspan.

Bennie