Spreekkoor
Riebeeckrand se spreekkoor het in 2018 weer vlamgevat. Ons spreekkoor het in 2018 uit 29 lede bestaan en is as Itemwenners gekroon by die Kemptonpark Kunstefees.

Prestasies
2018 – RACA: Platinum, NEA: Diploma en Kempkuns: A++ en Itemwenners.
Afrigters: Me. Annelize Erasmus en Me. Renaldi Bothma.