Redenaars
Riebeeckrand het reeds 6 keer ‘n leerder gehad wat na die Landswye finaal van die ATKV-redenaars deurgedring het. In 2019 het Werner Gabrël het 10de geëindig in die Nasionale finaal in die addisionele taal-afdeling en in 2018 het Monique Pienaar 7de geëindig. In 2016 het Beloved Sechele 3de geëindig in die Nasionale finaal in die addisionele taal-afdeling en in 2017 het Beloved 10de geëindig.

Ons redenaarspanne neem aan die Radikale Redenaarskompetisie, RACA en NEA deel.

2019 prestasies
6 leerders (Carli Rall, Rick van den Berg, Devonique Breedt, Mapule Diale, Monique Pienaar en Werner Gabriël)het deurgedring na die semi-finale ronde van die ATKV-redenaarskompetisie.

ATKV Semifinale 2019

Werner Gabriël het deurgedring na die Nasionale finaal van die ATKV-redenaarskompetisie, waar hy 'n 10de plek behaal het.

ATKV Nasionale Finaal 2019

Eisteddfod:
Graad 8 Huistaal (Lede: Rick van den Berg, Megan Kelly, Abigail Lombaard en Cherilee Smit. Afrigter: Me. Suerette Maartens.)
RACA: Goud
NEA: Diploma
Radikale Redenaar: A

Graad 8 Eerste Addisionele Taal (Lede: Ofentse Sefolo, Kaydia Pretorius, Orefile Mpadisang en Ntokoza Ncama. Afrigter: Me. Elizet Fouchee.)
RACA: Goud
NEA: Goud
Radikale Redenaar: A

Graad 9 Huistaal (Span 1) (Lede: Marli Theunissen, Kaela Smuts, Carli Rall en Karla Henning. Afrigter: Me. Louise du Plessis.)
RACA: Goud
NEA: Goud
Radikale Redenaar: A++

Graad 9 Huistaal (Span 2) (Lede: Kylie Gouws, Juanél Kleynhans, Leandrie Koekemoer en Jammy-Lee Schneider. Afrigter: Me. Annelize Erasmus.)
RACA: Platinum
NEA: Goud
Radikale Redenaar: A++

Graad 9 Eerste Addisionele Taal (Lede: Reabetswe Kubelo, Bonolo Mosito, Buhle Ndhlovu en Blessings Mudarikwa. Afrigter: Me. Elizet Fouchee.)
RACA: Platinum
NEA: Diploma
Radikale Redenaar: A+

Graad 10 Huistaal (Span 1) (Lede: Devonique Breedt, Ansuné Reynolds, Christelle Vosloo en Zené Van der Merwe. Afrigter: Me. Leona Esterhuyse.)
RACA: Platinum
NEA: Diploma
Radikale Redenaar: A+

Graad 10 Huistaal (Span 2) (Lede: Ivana Strydom, Kaylee Scheepers, Kristen Wahl en Bridgette Basson. Afrigter: Me. Leona Esterhuyse.)
RACA: Platinum
NEA: Goud
Radikale Redenaar: A

Graad 11 Huistaal (Span 1) (Lede: Werner Gabriël, Tyllin Barnars, Annamarie Bekker en Anika Kozte. Afrigter: Me. Zani Botes.)
RACA: Platinum
NEA: Dilpma
Radikale Redenaar: A+

Graad 11 Huistaal (Span 2) (Lede: Tenika Pedro, Wjanik Beneke, Peet van Jaarsveld en Simoné van den Berg. Afrigter: Me. Zani Botes.)
RACA: Goud
NEA: Goud
Radikale Redenaar: A+

Graad 12 Huistaal (Span 1) (Lede: Minette Biggs, Maryke Biggs, Criske Hechter en Janell Rossouw. Afrigter: Me. Letsie Grobler.)
RACA: Diamant
NEA: Diploma
Radikale Redenaar: A

Graad 12 Huistaal (Span 2) (Lede: Janeske Venter, Charrise Visagie, Monique Pienaar en Naledi Palega. Afrigter: Me. Letsie Grobler.)
RACA: Platinum
NEA: Goud
Radikale Redenaar: A