Pom-poms
Sedert 2008 tot 2019 tree ons Pom-poms elke jaar in die staatsteater op. Hierdie leerders is voorwaar goeie ambassadeurs vir ons skool.

Prestasies:
2015: Staatsteateroptrede, die pom-poms verwef 1 x Diamant by RACA en 'n A++ by Kempton Kunstefees.

2016: Staatsteateroptrede, 1 x Platunum by RACA, 1 x Diploma by NEA en 'n A+ by Kempton Kunstefees.

2017: Staatsteateroptrede, 2de plek by die Randfontein Skou, A++ asook Itemwenners by Kempton Kunstefees, 1 x Platinum by RACA en 1 x Diploma by NEA.

2018: Staatsteateroptrede, 3de plek by die Randfontein Skou, A++ asook Itemwenners by Kempton Kunstefees, 1 x Diamant by RACA, 1 x Diploma by NEA en 2de plek by Roodepoort Dance Festival.

2019: Staatsteateroptrede, RACA: Diamant en kategoriewenners, NEA: Diploma, medaljewenners en ontvang ook 'n ambassadeurstoekenning. 'n 1ste plek by Roodepoort Dance Festival en Clash of the Titans en 'n 2de plek by die Randfontein Skou. Kyk gerus na hul puik optrede:

Afrigter: Chris Marchel en Larisha van Wyk.
Organiseerder: Me. Zani Swart.
Hulp: Me. Francé Van Niekerk, me. Renaldi Bothma, me. Maryka Willemse en me. Christi Coetzee.