Musiekblyspel / Kultuurskok
Riebeeckrand bied elke 2de jaar ‘n musiekblyspel van hoë gehalte aan. Dit is vir elke leerder ‘n wonderlike geleentheid om hulle talente uit te leef. Die jare waar daar nie ‘n musiekblyspel aangebied word nie, bied ons ‘n Kultuurskok vertoning aan waarin al ons kultuuritems verskyn.

2019 Musiekblyspel: Game Of Times
Lees gerus die pragtige artikel wat die Randfontein Herald oor ons 2019 musiekblyspel geskryf het: https://randfonteinherald.co.za/314653/kyk-riebeeckrand-se-game-of-times-revueenkoerant-n-revue-uit-die-boonste-rakke/