Koor
Hoërskool Riebeeckrand se koor strek die skool tot groot eer. Elke jaar neem ons aan kompetisies soos RACA en NEA deel en tree by elke geleentheid op wat hom voordoen.

Prestasies
2013 – NEA: 2 x Diplomas, 2 x Goud en die koor is as itemwenners by RACA aangewys.

2014 – RACA: 90%. Die skool spog ook met ‘n seuns-en dogterskoor. Die seunskoor verwerf ‘n diploma by NEA.

2015 – RACA: 1 x Diamant en 1 x Platinum. Die koor verwerf ook 4 x Diamant toekennings by NEA.

2016 – NEA: 1 x Diploma en 3 x Goud. Die koor verwerf ook 1 x Goud by RACA. Die dogterskoor het ook 1 x Goud verwerf.

2017 – NEA: 3 x Goud en die dogterskoor het ook 3 x Goud by NEA verwerf en 1 x Diamant by RACA.

2018 – NEA: Platinum en RACA: Silwer.

2019 – NEA: Goud en Silwer. RACA: Platinum.

koor

Afrigter: Me. Bettie Nel & Mnr. W. van Vliet.
Hulp: Me. Corrie Meyer & Anchené van Jaarsveld.