HRD-Crew
Die HRD-Crew is in 2018 gestig. DiƩ dansgroep fokus op moderne dansstyle en kry topgehalte afrigting. Hulle presteer ook jaarliks uitstekend.

Prestasies:
2018 - RACA: Diamant, NEA: Diploma, Kempkuns: A++ en itemwenners en Roodepoort Dance Festival: 1ste plek en kategorie wenners.

2019 - RACA: Diamant, NEA: Diploma, Roodepoort Dance Festival: 1ste plek.