13 Laerskoolhoofleiers is nou trotse Riebeeckranders

Hoërskool Riebeeckrand het dertien gr.8-leerders wat hoofleiers in hul onderskeie laerskole was. Mongenique Viljoen (Hoofdogter van Laerskool Hekpoort), Johan Collins (Hoofseun van Rapportryer), Arno Denysschen (Onderhoofseun van Rapportryer), Ilze Van der Westhuizen (Onderhoofdogter van Rapportryer), Drytton Barnard (Onderhoofseun van Ram), Arno Coetzee (Onderhoofseun van Modderfontein), Mecyla Jonk (Onderhoofdogter van Modderfontein), Pharrel Dampies (Onderhoofdogter van Ebenhaezer), Andille Dingiswayo (Hoofdogter van Avanté), Nembuso Gumpo (Onderhoofdogter van Avanté), Jabulile Ndhlovu (Hoofdogter van Cornerstone Christian School), Vuyolwethu Gwenxane (Hoofseun van Glenharvie) en Zac Smith (Hoofseun van Glenharvie)

Ons sien daarna uit om dié hoofleiers asook al die ander gr.8-leerders se leierskapvaardighede verder te vorm en te ontwikkel.

Baie welkom by julle nuwe tuiste.

laerskoolhoofleiers 2020

Afwesig op die foto: Vuyolwethu Gwenxane en Zac Smith.