Riebeeckranders deel van D2/D12-hokkiespan

Riebeeckrand is baie trots op Brandon Koen (0/18) en Leruscka de Villiers (0/18) wat vanjaar besonder goed in hul hokkie vaar. Brandon is in die D2/D12-hokkie oefengroep opgeneem en Leruscka in die D2/D12-hokkiespan. Leruscka het ook deurgedring om op 9 Mei aan die Suid-Gauteng proewe deel te neem.

Ons wens die twee leerders geluk en vir Leruscka alle sterkte toe vir die 9de Mei.

D2 D12 hokkie 2019