• 1
  • 2
  • 3
Prev Next

6 Riebeeckranders dring deur na ATKV-redenaars se semi-finale

6 Riebeeckranders dring deur na ATKV-redenaars se semi-finale

6 Riebeeckranders dring deur na ATKV-redenaars se semi-finale Hoërskool Riebeeckrand vaar vanjaar uitstekend by die ATKV-redenaarskompetisie. ‘n Rekordgetal van 23 Riebeeckranders het aan die begin van Aprilmaand aan die eerste ronde...

Read more

Riebeeckrand se eie bobaas stoeier

Riebeeckrand se eie bobaas stoeier

Riebeeckrand se eie bobaas stoeier  Henko Jacobs, ‘n gr.11-leerder, is ‘n uitblinker in die stoeikruit. Vanjaar is dit die 4de jaar wat hy stoei en uitmuntende prestasies behaal. Henko het Maartmaand...

Read more

Riebeeckranders deel van D2/D12-hokkiespan

Riebeeckranders deel van D2/D12-hokkiespan

Riebeeckranders deel van D2/D12-hokkiespan Riebeeckrand is baie trots op Brandon Koen (0/18) en Leruscka de Villiers (0/18) wat vanjaar besonder goed in hul hokkie vaar. Brandon is in die D2/D12-hokkie oefengroep...

Read more

Riebeeckrand se netbal beste in NWU 16-reeks

Riebeeckrand se netbal beste in NWU 16-reeks

Riebeeckrand se netbal beste in NWU 16-reeks “Riebeeckrand wen die trofee as die beste netbalskool van die NWU 16-reeks!” Dié puik prestasie het leerders, ouers en ondersteuners in ekstase gehad op...

Read more

14 Riebeeckranders gekies om oorsee te gaan toer

14 Riebeeckranders gekies om oorsee te gaan toer

14 Riebeeckranders gekies om oorsee te gaan toer Uit 250 dogters is 5 van ons hokkiedogters in die Dream Team opgeneem om aan die einde van die jaar na België te...

Read more

Riebeeckranders deel van D2-span en Gauteng oefengroep

Riebeeckranders deel van D2-span en Gauteng oefengroep

Riebeeckranders deel van D2-span en Gauteng oefengroep Ons netbaldogters is vanjaar weer vuur en vlam op die netbalbane. Dié dogters presteer uitmuntend in hul spanne, asook individueel. Riebeeckrand het vanjaar 8...

Read more

Riebeeckrand se rugby is vuur en vlam

Riebeeckrand se rugby is vuur en vlam

Riebeeckrand se rugby is vuur en vlam  Riebeeckrand se rugbyseisoen is reeds aan die gang. Vanjaar kompeteer ons in die NWU-16 sportreeks en vaar tot dusver uitstekend. Die 1ste-rugbyspan het reeds...

Read more

Erik Holm besoek Riebeeckrand

Erik Holm besoek Riebeeckrand

Erik Holm besoek Riebeeckrand Die bekende akteur, regisseur en nuusleser, Erik Holm, het Maandagoggend Riebeeckrand se leerders tydens hul saalopening kom toespreek. Erik se positiewe uitkyk op die lewe het Riebeeckrand...

Read more

Riebeeckrand verwelkom nuwe adjunkhoof

Riebeeckrand verwelkom nuwe adjunkhoof

Riebeeckrand verwelkom nuwe adjunkhoof Ons stel met trots ons nuwe adjunkhoof aan Randfontein voor. Mnr. Hannes Maartens het aan die begin van die 4de kwartaal by sy alma mater aangesluit en reeds...

Read more

Riebeeckrander 'n top ruiter

Riebeeckrander 'n top ruiter

Riebeeckrander ‘n top ruiter Sunica van Wyk, ‘n gr.10-leerder, het gedurende die Oktober skoolvakansie Riebeeckrand en Gauteng by die SANESA Western Mounted Games in Parys verteenwoordig. Sunica het ‘n 2de plek in...

Read more

Sprokie-afskeid vir matrikulante

Sprokie-afskeid vir matrikulante

Sprokie-afskeid vir matrikulante      Riebeeckrand se matrikulante het op 4 Oktober 2018 hul matriekafskeid by Usambara gehou. Die matrikulante het almal spoggerig gelyk en die toeskouers se asems weggeslaan met hul aankoms op...

Read more

Riebeeckrand – puik Kultuurskokvertoning

Riebeeckrand – puik Kultuurskokvertoning

Riebeeckrand – puik Kultuurskokvertoning Riebeeckrand het vanjaar ‘n Kultuurskok vertoning aangebied waarin al ons kultuuritems verskyn het. Dié vertoning was uit die boonste rakke en is ‘n goeie vertoonvenster van die...

Read more

Mnr. & Mej. Riebeeckrand 2019

Mnr. & Mej. Riebeeckrand 2019

Mnr. & Mej. Riebeeckrand 2019 Op 31 Augustus 2018 is Mnr. & Mej. Riebeeckrand 2019 gekroon. Die spoggeleentheid het in ons skoolsaal plaasgevind met die tema “Enchanted Forest”. Die junior dogters, senior...

Read more

Kultuur is Riebeeckrand se passie

Kultuur is Riebeeckrand se passie

Kultuur is Riebeeckrand se passie Hoërskool Riebeeckrand is al jare bekend vir baie veelsydige kultuurtalent en hope kultuuraktiwiteite wat aangebied word. Vanjaar maak ons weer geskiedenis met sovele kultuurprestasies en deelname. Gedurende...

Read more

Riebeeckrand het 'n omgee hart

Riebeeckrand het 'n omgee hart

Riebeeckrand het ‘n omgeehart Hoërskool Riebeeckrand het op 18 Julie hulle 67 minute vir Mandela Dag met ‘n omgeehart spandeer. Ons klas-VRL se dagbestuur, Victor Basson, Franco Venter en Erishe Visagie...

Read more

Riebeeckrand rugby ligawenners

Riebeeckrand rugby ligawenners

Riebeeckrand rugby ligawenners  Ons rugbyspanne vaar uitstekend! Ons 1ste-rugbyspan glimlag vanjaar van oor tot oor, en spog met trots met hul groot prestasie as ligawenners! Riebeeckrand het Saterdag, 14 Junie, teen Leeuwenhof...

Read more

Riebeeckrander deel van D2/D12-hokkiespan

Riebeeckrander deel van D2/D12-hokkiespan

Riebeeckrander deel van D2/D12-hokkiespan  Hoërskool Riebeeckrand is baie trots op Owethu Bobo wat vir die tweede agtereenvolgende jaar in die D2/D12-hokkiespan opgeneem is. Riebeeckrand wens Owethu voorspoed toe met al sy...

Read more

Riebeeckrand se eie Protea skuts

Riebeeckrand se eie Protea skuts

Riebeeckrand se eie Protea skuts  Ons spog met drie leerders, Megan Robins, Francois Martins en Jacques de la Rouviere, wat in die 0/21 Junior Protea boogskietspan opgeneem is. Die Proteaspan se lede...

Read more

Admin